Bloemhof-wapen

Bloemhofbond

Stigtersdag 2027

Vrydag 12 Maart 2027 · Hoër Meisieskool Bloemhof

Program

  1. Registrasie van formele reüniegroepe in die voorportaalKlasse van 1952, 1957, 1962, 1967, 1972, 1977, 1982, 1987, 1992, 1997, 2002, 2007, 2012, 2017 en 2022.
  2. Verwelkoming in die skoolsaalBloemhofbond-voorsitter: Barbara-Jeanne Slazus (hoofdogter, 2004)Skoolhoof: Maré Bosch
  3. Neem van jaargroepklasfoto’s en begeleide skooltoere
  4. Bloemhofbondtee in die skoolsaal
  5. Gaste beweeg na die sentrum
  6. Formele Stigtersdagvieringe in die sentrum
  7. Kuier onder die bomeAlumni-middagete op die skoolgrond

Waarby sluit jy aan?

Kom vier Stigtersdag saam met ons. Kies een of meer, en ons stuur jou kaartjie per e-pos.

Laai…